SARIE KOS

Sondag se bykos

Aartappelgebak soos die Franse s’n

Ek het een aand gekyk hoe die Franse sjef Alain Ducasse dié gebak maak. Dit het so lekker gelyk, ek wou dit dadelik self proe.

genoeg vir 8

3 x 250 ml-houers room
60 ml botter
4 knoffelhuisies
10 ml neutmuskaat
10 aartappels, geskil en in skywe van 5 mm dik gesny
sout en varsgemaalde swartpeper
100 g parmesaankaas, fyngerasper

Verhit oond tot 180 °C.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Allawêreld! Afrika
Hoe Amarula een van die wêreld se gewildste roomlikeurs geword het.” Die opskrif van ’n artikel in die Amerikaanse finansiële tydskrif Forbes. En verder word geskryf: “Die prominente olifant op die etiket is net so herkenbaar op die rak agter ’n kroe
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE

Related