SARIE KOS

PETER VELDSMAN ONDER OË

1 Vertel van jou eerste dag by SARIE?

it was in die herfs van die middel-sewentigs. SARIE en was oorkant die straat van , ’n verdieping bo die Leeuwenstraat-poskantoor, gehuisves. Ek moes die beknopte ruimte deel met die toentertydse moderedakteur, Patta Cutler. Fritz Joubert, SARIE se vernuwende redakteur, neem my van vertrek tot vertrek en stel my aan my nuwe kollegas voor. Laaste aan die kunsredaksie met Paul Malherbe as draer van die hoogluidende titel “kunsdirekteur”! Sy lessenaar is op ’n verhogie en hy kyk af op sy assistente, teen die muur agter hom ’n uitgesproke plakkaat as waarskuwing: “Ek is altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related