GOED, BETER . . . BOTTER
![sariekosza1907_article_074_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/90qvyl7czk7nwd2k/images/fileQIMBIDHC.jpg)
![sariekosza1907_article_074_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/90qvyl7czk7nwd2k/images/fileEFV64OFE.jpg)
![sariekosza1907_article_074_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/90qvyl7czk7nwd2k/images/file189WMC7O.jpg)
![sariekosza1907_article_074_01_04](https://article-imgs.scribdassets.com/90qvyl7czk7nwd2k/images/fileDFDEBWMF.jpg)
![sariekosza1907_article_074_01_05](https://article-imgs.scribdassets.com/90qvyl7czk7nwd2k/images/fileU35W097X.jpg)
![sariekosza1907_article_074_01_06](https://article-imgs.scribdassets.com/90qvyl7czk7nwd2k/images/fileBNPJJLF3.jpg)
As plaaskind was winkelkos ’n luukse. Die brood het vet uitgerys uit die oond gekom. Die louwarm melk is net deur ’n doek gesyg, watwou gepasteuriseer! Vir botter moes jy lank karring (letterlik) op ’n baie argaïese manier: ’n houtspaan in ’n bottel wat jy met ’n handslingertjie in die rondte draai. Baie sweet (en kla) voor daardie room uiteindelik klontjies begin vorm.
Daai botter was nie eens vir my lekker nie, dalk omdat dit bleker as dié op die winkelrak was. Botter is van nature gelerig – vanweë die pigment betakaroteen in die koeie se voer. Die vet-“druppeltjies” in melk of room het ’n dun membraan wat as’t ware die betakaroteen versteek. Karring jy die room, breek die membraan en die vetdruppels koek saam, volgens Elaine Khosrova in (2016). En siedaar: geel! (Botter van skape
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days