SARIE KOS

’n Brood in die oond

Swartbierbrood

BAK MET OORNAGGIS

Die lekker van die brood is die beslag wat jy bo-oor die deeg smeer voor jy dit in die oond sit. Dit bak baie donker en gee ekstra smaak aan die brood.

genoeg vir 1 brood

GISMENGSEL – 24 UUR VOOR BAK

70 g (125 ml) koekmeel
125 ml water
1 x 10 g-sakkie kitsgis

Meng alles en laat oornag in yskas fermenteer (minstens 8 uur).

BROOD

600 g (1 070 ml) koekmeel
120 g (210 ml) rogmeel
120 g (210 ml) volkoringmeel
1 x 10 g-sakkie kitsgis
10 g sout
440 ml donker bier
160 ml louwarm water
100 ml mielieblom ( maizena )
60 ml heuning
80 ml water

Plaas oornag-gismengsel in bak van elektriese menger met deeghaak, plus al die meel (koek, rog en koring), gis en sout. Skakel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related