SARIE KOS

Bier, biltong & boerewors!

Biltong

Biltong-en-lamsop (harira)

Dié klassieke sop uit Noord-Afrika word gekenmerk deur die geure van kaneel, koljander en komyn. Ek voeg biltong by om al daardie geure groter te maak.

genoeg vir 6-8

60 ml olyfolie
1 ui, fyngekap
5 ml fyn koljander 10 ml fyn komyn
5 ml kaneel
500 g lamsvleisblokkies
2 x400 g-blikke gekapte tamaties
50 g split-ertjies
1 000 ml beesaftreksel
150 g gesnyde biltong met baie vet
1 x 400 g-blik kekerertjies ( chick peas )
sout en varsgemaalde swartpeper
hand vol koljanderblare, fyngekap

Verhit olyfolie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related