SARIE KOS

BAK SAAM MET Mary Berry

Gebakte vanieljekaaskoek

Dis lekker ryk en klam.

genoeg vir 8 porsies

75 g botter
8-10 fyngedrukte volgraankoekies (sowat 125 g)
2 x 280 g-houers volroom-roomkaas
50 g koekmeel
2 t vanieljegeursel
2 groot eiers
100 g strooisuiker
150 ml dik room
150 ml suurroom
1 e versiersuiker, gesif
1 ryp mango, geskil en in dun skyfies gesny
1 groot grenadella

Verhit oond tot 180 °C/waaieroond 160

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS2 min read
Hoor Hier …
Botaniste klassifiseer piesangs, komkommers, avokado’s, pampoene en kiwi’s as bessies. Maar nie aarbeie (strawberries), braambessies (blackberries), moerbeie (mulberries) en frambose (raspberries) nie. • Lees ook bl. 48 Foto’s word gereeld op sosial

Related