SARIE KOS

IN VOLLE BLOM

Blomgeure in my kos

Johnny Hamman was nie net medewenner van kykNET se Kokkedoor 2 nie; hy is ook mede-eienaar van Slippery Spoon Kitchen, wat interessante eetgoed optower vir spesiale geleenthede. Johnny vertel meer oor die blomgier in kos

1 Waarom is blomgeure so uniek in kookkuns?

Die mensdom kook al eeue lank met blomme. Die geurprofiel is heeltemal anders as die daaglikse kruie en speserye wat ons gebruik. Daarby is dit ’n baie aantreklike produk – ons eet immers met ons oë ook. Daar is niks wat so lekker is as om jou eie eetbare blomme te gaan soek nie. Die meeste word nie in die winkels verkoop nie.

2 Hoe kan ek blomme deel maak van my spyskaart as ek ’n bietjie bang is om nuwe dinge in die kombuis te probeer?

Die beste en maklikste manier om eetbare blomme te gebruik is om niks daarmee te doen nie en dit net so vars in ’n tuinslaai te sit. Dit lyk mooi en gee nuwe vonk aan ’n saai gereg.

3 Die een blomgeur wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related