SARIE KOS

Die reuk van roosterkoek

“Met my internskap het die hoofsjef vir my gesê my hande is gemaak om ’n patisseriesjef te wees. Tot vandag motiveer dit my Yolani”

10 vrae vir Yolani

1. Waar kom die naam Kole&Deeg vandaan?

Dis ’n eg Afrikaanse naam wat ’n verbintenis of interaksie tussen vuur en die roosterkoeke verteenwoordig. My oudste broer, Etienne, het die naam uitgedink. Roosterkoek was die inspirasie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS3 min read
Ons Hou Van
Staan nader, alle kaasliefhebbers. Dié klassieke Chevin-bokmelkkaas is een van die eerste kase wat op die plaas Fairview in die Paarl gemaak is en hul gewildste bokmelkproduk. Die kaas is roomsag en kan gebruik word in enigiets van souttertjies en sl
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
Ons Hou Van
Smeg se ketels en broodroosters is altyd wenners en nou is die immergewilde kombuistoestelle ook beskikbaar in ’n besonderse smaraggroen. Ons is gaande oor die mat emalje-afwerking! Die ketel (1,7 liter) en 2-gleuf-broodrooster (950 watt) kos sowat R

Related Books & Audiobooks