SARIE KOS

Pittige olywe

Alle olywe is groen voor hulle swart word aan die boom

Kort lamskenkels met olyf-en-tamatieslaai

Jy kan die gereg seker maar ’n bredie noem. Die slaai sorg vir ekstra tekstuur.

genoeg vir 6

45 ml olyfolie
2 uie, grofgekap
2 knoffelhuisies, gekap
30 ml komynsaad
20 ml karwysaad
100 g ingemaakte suurlemoenskil, fyngekap (kyk by bakrak)
6 groot tamaties, grofgekap
1 x 410 g-blik tamatiepuree
500 ml beesaftreksel
24 kort lamskenkels ( lamb shin )
sout en varsgemaalde swartpeper
200 g

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Allawêreld! Afrika
Hoe Amarula een van die wêreld se gewildste roomlikeurs geword het.” Die opskrif van ’n artikel in die Amerikaanse finansiële tydskrif Forbes. En verder word geskryf: “Die prominente olifant op die etiket is net so herkenbaar op die rak agter ’n kroe
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE

Related