SARIE KOS

Haai, dis Marie van toeka tot nou

Toe ek ’n paar jaar gelede in Spanje gewoon het, was supermarkte vir my net so interessant soos museums. Op ’n dag, omring deur rakke vol eksotiese bestanddele en vreemde produkte, tref iets bekends my oog. La Buena María (die goeie Maria). Maar dis mos Marie daai, dog ek. En wat maak ons Marie hiér? Met dieselfde sirkelvorm en kenmerkende patroonrandjie, is Marie tot María herdoop.

Ek het dit as vanselfsprekend aanvaar dat Marie so eg Suid-Afrikaans is soos Mrs Ball’s-blatjang en Ouma-beskuit, en was salig onbewus dat sy deur adellikes geïnspireer is, dat sy al byna honderd en vyftig jaar oud is, en dat sy in omtrent elke uithoek van die aarde geniet word.

Marie-beskuitjies is in 1874 deur die Londense bakkery Peek Freans geskep om die huwelik van koningin Victoria se naasoudste seun, Alfred, met Maria Alexandrovna, die enigste dogter van Rusland

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Allawêreld! Afrika
Hoe Amarula een van die wêreld se gewildste roomlikeurs geword het.” Die opskrif van ’n artikel in die Amerikaanse finansiële tydskrif Forbes. En verder word geskryf: “Die prominente olifant op die etiket is net so herkenbaar op die rak agter ’n kroe
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE