SARIE KOS

Borrie bo!

WAT IS DIE TREND?

Wat weet jy van borrie? Ja, dis geel, dis ’n spesery uit die wortel van en dit word wêreldwyd by kerrie en rysgeregte gevoeg. Dis ook die afgelope twee jaar in die Google Food Trends-verslag as “ster-bestanddeel” aangeprys. Jy kry dit in alles van tee tot sappe en aanvullings. Borrie se meteoriese opgang op die gewildheidsleer is gedeeltelik te danke aan sy gesondheidswaarde.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS3 min read
Ons Hou Van
Staan nader, alle kaasliefhebbers. Dié klassieke Chevin-bokmelkkaas is een van die eerste kase wat op die plaas Fairview in die Paarl gemaak is en hul gewildste bokmelkproduk. Die kaas is roomsag en kan gebruik word in enigiets van souttertjies en sl
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
Ons Hou Van
Smeg se ketels en broodroosters is altyd wenners en nou is die immergewilde kombuistoestelle ook beskikbaar in ’n besonderse smaraggroen. Ons is gaande oor die mat emalje-afwerking! Die ketel (1,7 liter) en 2-gleuf-broodrooster (950 watt) kos sowat R

Related