SA Hunter/Jagter

BLASER VIR DIE KIESKEURIGES

Blaser is nie net bekend vir hul innoverende Model R8-jag-gewere met die ruilbare lope nie, dié maatskapy vervaardig ook dubbelgewere, haelgewere en sedert onlangs, geweerteleskope.

Dié teleskope vergelyk uiters goed in kwaliteit met die duur, hoëkwaliteit-geweerteleskope van die groot Europese name wat al baie jare lank soortgelyke produkte vervaardig.

Ek het onlangs die voorreg gehad om na die drie Blasergeweerteleskope te kyk wat tans beskikbaar is, die 1-7x24, 2.8-20x50 en die 4-20x58. Soos julle uit die foto’s kan opmerk, word die Blaser-teleskope slegs verskaf met ’n “spoor” of vir teleskoopmontering. Indien jydus een wil besit, sal jy bereid moet wees om die aanpassing te doen ten opsigte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related