Idees

TEKEN DIT AAN

creativecalendarideas@gmail.com

WES-KAAP

Tot 19 Januarie

Die Festival of Light Art-’n tentoonstelling van multisensoriese lig-en klankkunswerke reg oor die wynplaas Spier-kan gratis te voet besoek word. Meer inligting: spier.co.za.

2 Januarie

By die Kaapse Klopse-karnaval kan jy die koms van die nuwe dekade saam met derduisende musikante, sangers en dansers in kleurryke kostuums vier. Die optog begin om 12 nm. in Distrik Ses.

4, 11, 18 & 25 Januarie

Die Porterville-boeremark word elke Saterdag gehou..

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees2 min read
My Ouma In Kaneel
✽ My ma het my al baie vertel hoe arm hulle grootgeword het, maar dat daar altyd 'n oorvloed van liefde en kos in hulle huis was. Dit is presies hoe ek my ouma Bessie onthou … haar hart en haar huis was altyd oop vir almal en haar koekblikke vol van
Idees2 min read
Aspersie-en-kruiequiche
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd Baktyd: 100 minute Oondtemperatuur: 190 ºC KORS ♥ 280 g (500 ml) koekmeel ♥ 1 ml sout ♥ 200 g (220 ml) koue botter, in blokkies gesny ♥ 1 groot eier ♥ 1 groot eiergeel ♥ omtrent 20 ml yswater ♥

Related