PLAASVARS!
Dec 16, 2019
2 minutes
deur TERENA LE ROUX
stilering DALA WATTS
foto’s ANELLE BRITZ
at kan lekkerder wees as om jou eie huis so te geniet dat jy nét daar wil wees? Om van daar te werk, die kinders daar te homeschool en jou vriende daar te onthaal. Dis presies dié vreugde wat Corné van Zyl se oë laat skitter terwyl sy met ons oor haar huis en gesin gesels.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days