OP JOU LEESLYS vir November/Desember
Oct 19, 2019
4 minutes
saamgestel deur DIANA PROCTER (diana@ideasfactory.co.za)
Fiksie
oorman – SD Fourie (Penguin Random House, R250) Dit was die meisiekind, Louisa, wat sy lewe red toe hy ná daardie verskriklike nag in die kloof beland. Sy doop hom Noorman, hoewel hy sy verlede as skeepskaptein en soldaat in die Eerste Wêreldoorlog wil vergeet. Ook die twee vroue uit dié donker tyd word onlosmaaklik deel van sy lewe. Op die buurplaas is die boervrou skaamkwaad oor haar ontmoeting met die fors rooikopman, al het sy haar oog op die stuk grond waar hy woon. ’n Watertwis ná die depressie en droogte dryf sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days