BASIESE SKETS
Aug 19, 2019
2 minutes
![f0070-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4jk7qnxr0g7o0az7/images/file8N690QDQ.jpg)
KOMPOSISIE
Neem ’n vel sketspapier en ’n sagte potlood en teken die buitelyne van die objek grofweg op die papier. Moenie nou te veel detail invul nie, maar konsentreer eerder op die basiese komposisie (struktuur of samestelling) en proporsies (die verhouding tussen die dele).
LIG EN SKADU
Los die plekke waar die lug val, skoon en vul
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days