Idees

KLEUR IN

Ons het twee mediums gebruik vir hierdie projekte, naamlik porseleinpenne van Kreul en Dala se Ceramics@ home-keramiekverf. Albei produkte is beskikbaar by PNA.

GETEKENDE BAKKIES

Eet uit jou eie mooi blombakkies.

JY BENODIG

♥ wit keramiekbakkies

♥ patrone van jou keuse

♥ porseleinpenne in die kleure

van jou keuse

♥ naellakverwyderaar

♥ watte of lappie

SO MAAK JY

Was die bakkies in seepwater en verwyder enige etikette. Laat dit staan om heeltemal droog te word. Pak jou werkoppervlak toe met velle Begin aan die borand van die bakkie teken en werk rondom en dan ondertoe. Die ink neem ’n rukkie om droog te word, so werk versigtig en hou die bakkie so vas dat die ink nie sal smeer nie. Wanneer jy klaar is, laat die bakkie vir omtrent 4 uur staan om heeltemal droog te word. Bak dit dan vir 90 minute in ’n gewone kombuisoond by 160 °C.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees7 min read
Flossie Die Kat
Al die patrone in Projectarian se nuwe boek, Crocheting Reversible Amigurumi Projects, is omkeerbare karakters wat jy kan omdop om iets anders aan die ander kant te kry. Daar is ook die keuse om dit nie omkeerbaar te maak nie. Die boek bevat 15 amigu
Idees1 min read
Sag In Linne
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 1 dag ♥ patroon op bladsy 94 ♥ 2,5 m linnemateriaal ♥ 1,5 m teenstellende skuinsband van 25 mm ♥ aanstryktussenvoering vir die kraag en belegsels ♥ bypassende masjiengare ♥ 1 knoop 1 Teken die patroon op bladsy 94 op

Related