Idees

KYK NA BINNE

Usambara-viooltjies is seker vir heelwat van ons een van die bekendste huisplantjies. Op laerskool het ’n vriendin vir my ’n vaalbruin potjie met die pers, fluweelagtige blommetjies present gegee. Daar is na die plantjie omgesien met dieselfde toewyding as wat daar na die goudvisse en budjies in die huis gekyk is.

In dieselfde huis was daar ook varings, sansevierias en begonias - regte staatmakers,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Ietsie Speels
WENK: Gebruik sigsagsteek om te keer dat die rand rafel. BLOMKOMBERS PATROON EN STEEKGIDS LINNEROK 1 blokkie = 1 × 1 cm Kleremakersgrafiekpapier kan bestel word by marweya@ideasfactory.co.za.
Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees1 min read
Mooi Bewaar
♥ gunstelingfoto's ♥ verskillende stukkies bypassende lint ♥ handwerkgom ♥ skêr ♥ fotoalbum of mooi raam

Related