Idees

OP JOU leeslys

(diana@ideasfactory.co.za)

Fiksie

Aankoms en vertrek – Pat Stamatélos (Umuzi, R230)

Bailey keer sewe maande nadat haar ouers wreed vermoor is, terug uit Engeland, waar sy al ses jaar woon, na Suid-Afrika. Sy was op wittebrood toe haar ouers dood is en haar opvlieënde broer, Zak, verwyt haar dat sy nie vir die begrafnis teruggekom het nie. By die huis vind sy dat Temperance steeds daar woon en soos altyd getrou na die huis omsien terwyl sy ’n las van haar eie het om te dra. Bailey en haar kinderliefde, Adam, het ook onopgeloste kwessies. En dan is daar die groot vraag: Hoekom het haar pa daardie onheilsnag geweier om die kluis oop te maak? Stamatélos se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Blomme En Blokke
Maak iets moois vir jouself, versier 'n sofa of kikker enige vaal hoekie in die huis op om die grys van die winter te verdryf. Dié besonderse projek sal jou laat besef maakgoed is die beste medisyne vir die siel. MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld (hang va
Idees2 min read
My Ouma In Kaneel
✽ My ma het my al baie vertel hoe arm hulle grootgeword het, maar dat daar altyd 'n oorvloed van liefde en kos in hulle huis was. Dit is presies hoe ek my ouma Bessie onthou … haar hart en haar huis was altyd oop vir almal en haar koekblikke vol van
Idees4 min read
Altyd Nog 'N Projek
Jy kry Jessie nie sommer om stil te sit vir 'n geselsie nie. Veral nie as sy op haar stukke is by die Cape Town Yarn Festival nie. As sy nie omring is deur bewonde raars van haar werk nie, bied sy 'n werksessie aan. Of is haastig op pad. 'n Gebrek aa

Related