POSBUS
Jan 20, 2020
3 minutes
![wegrysleepza2002_article_008_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8urucxav47o0sdb/images/fileHX2B6ERD.jpg)
Mik vir goud
Ek en my vrou, Bianca, stel jaarliks ’n doelwit, en 2019 s’n was om ’n sleeprybewys te kry. Ons het albei in 2008 ’n B-bewys verwerf, maar ná Ry & Sleep se fokus op die sleeprybewys was dit genoeg motivering om vir die “groot” sleepbewys – die EC – te mik.
Ons het ’n afspraak vir ons leerlingrybewys gemaak, albei op dieselfde dag geskryf, en dit net daar kafgedraf. Maar nou was dit tyd om vir die praktiese deel voor te berei. Ons het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days