Getroue ou werkesel
Jan 20, 2020
2 minutes
![wegrysleepza2002_article_066_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4fui37xav47o0se5/images/fileCKRSD7RA.jpg)
![wegrysleepza2002_article_066_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/4fui37xav47o0se5/images/fileL0YDMIUX.jpg)
![wegrysleepza2002_article_066_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/4fui37xav47o0se5/images/fileN3K6K0CL.jpg)
![wegrysleepza2002_article_066_01_04](https://article-imgs.scribdassets.com/4fui37xav47o0se5/images/fileK1BO1YM7.jpg)
![wegrysleepza2002_article_066_01_05](https://article-imgs.scribdassets.com/4fui37xav47o0se5/images/fileB92WDHMK.jpg)
“Ek het in 1989 Botswana toe gekom om as landbou-onderwyser te werk. Aanvanklik het ek in Bobonong naby die Tuliblok gewoon, en ’n paar weke ná my aankoms het ek vir my ’n agterwielaangedrewe Nissan-bakkie gekoop. Die omgewing hier is nie sanderig nie en ek het besluit die bakkie is opgewasse om oor naweke sonder probleme die boendoes in te vaar.
In het ek besluit dis tyd om hierdie land verder gesien.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days