Weg! Ry & Sleep

Slim kampplanne

Op die internet kry ’n mens ’n groot verskeidenheid kampwenke – of hacks, soos die Engelsman dit noem. Ons weet egter te goed ’n mens kan nie alles glo wat jy op die wêreldwye web sien nie; dus het ons van die gewilder wenke self op die proef gestel om te kyk wat werk en wat nie…

Maak hom brand

Wat is dit?

’n Kartonhouer wat 18 eiers hou, werk heel gaaf vir dié wenk. Ons weet die meeste kampeerders verkies ’n houtvuur (Wel, ons hoop so. – Red.), maar as jy in die knyp is, kry jy op dié manier jou kole vinnig gereed om te braai.

Werk dit?

Ons stel voor jy gebruik van daardie brikette wat in ’n kits aansteek, anders gaan jy met ’n smeulende gemors sit wanneer jy die vier hoeke van die kartonhouer aansteek.

Hierdie kitsbrikette brand natuurlik makliker, maar hulle word in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Laat Die Vonke Spat!
Opel het onlangs uit Rüsselsheim, Duitsland, aangekondig die nuwe Opel Frontera is op pad na Suid-Afrika – ons kan hom vroeg in 2025 verwag. Die Frontera spog met die vervaardiger se nuwe blits-embleem, wat heel gepas is omdat die Frontera van meet a
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val

Related