Weg! Ry & Sleep

Kom doen die skotteljons

GEBRAAIDE RYS MET SPEK EN STEURGARNALE Roer jou litte

Ek maak gereeld aspris te veel rys sodat ek die oorskiet kan gebruik vir so ’n lekker deurmekaar roerbraai. Dié weergawe – met Spaanse geure – het ek al voorgesit as laatontbyt én middag- en aandete. Lekker veelsydig.

Jy benodig

(genoeg vir 6)

2 eetlepels olyfolie
3 stukke gerookte reepspek (pork rashers), gekap
1 rooi soetrissie, in repies gesny
1 koppie ertjies (vars of bevrore)
2 knoffelhuisies, fyngedruk
1 rooi brandrissie, fyngekap (of na smaak)
1 bossie sprietuie, fyngekap
3 koppies gaar rys
1 teelepel borrie
300 g gaar steurgarnale
vars suurlemoensap na smaak

Só maak jy

die skottelbraai, gooi die olie in die pan en braai die spek tot dit mooi goudbruin is. Roer die soetrissie, ertjies, knoffel, brandrissie en sprietuie by en roerbraai die mengsel vir ’n paar minute tot geurig. Sorg dat die knoffel nie brand nie – dan kry dit ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related