Weg! Ry & Sleep

Los jou spore in die Namib

Die Namib is ’n legendariese plek: Dis die wêreld se oudste woestyn en ook ’n Wêrelderfenisterrein. Soos jy die oopte binnery, begin die duine met jou praat... en die adrenalien bruis behoorlik deur jou are wanneer die woestyn om jou vou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Blinknuwe Ford
Die nuwe Ford Territory is op 4 Mei vanjaar bekend gestel. Die nuweling word aangedryf deur ’n 1,8 ℓ-EcoBoost-enjin wat 138 kW en 318 Nm lewer en kom ook met nuwe selfaan-en-afskakel-tegnologie wat brandstofverbruik verlaag. Die enjin is gekoppel aan
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep11 min read
Kampsonderend
Wanneer kampeerders op ’n doodgewone naweek – boonop buite seisoen – opruk na ’n kampplek toe, moet jy weet daar steek meer in die plek as net kamp. Hier op Greyton is jy skaars ’n uur en ’n half se ry van Kaapstad af, maar die omgewing lyk dramaties

Related