Weg! Ry & Sleep

5 doendinge in die omgewing

FUIKE VIR VISSE

Jy kan met jou besoek hier ’n stukkie oeroue geskiedenis gaan gadeslaan. In die Skulpiesbaai-natuurreservaat is die oorblyfsels van die visvywers wat deur die vroeë Khoi-inwoners gebou is en waarvan ’n klompie glo vandag nog gebruik word.

Die vywers is basies lae klipmuurtjies wat tussen die laag- en hoogwatermerk gebou is – soortgelyk aan ’n getypoel. Die vis word dan deur die hooggety ingespoel en in hierdie kunsmatige damme vasgekeer wanneer die gety weer terugtrek.

Volgens oorlewering het die koloniste wat hulle in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related