Weg! Ry & Sleep

HUUR VOOR JY KOOP

Ons hoef jou nie van die deugde van kamp te oortuig nie en ons is seker jou eerste kampervaring was – soos baie van ons s’n – in ’n klein tentjie wat jy maklik in jou kar kon laai.

Maar ’n mens se behoeftes verander en jy het waarskynlik opgegradeer na ’n daktent of ’n klein boswa en namate jou gesin groter geword het, het jou sleepsel waarskynlik ook. Die kans is goed daar staan op die oomblik ’n lekker groot woonwa, boswa of boswoonwa onder die afdak by jou huis. En ons hoef jou sekerlik nie te vertel nie dat jy vir dieselfde geld vir jou ’n heel skaflike ryding kon aanskaf.

Dan is daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related