Weg! Ry & Sleep

Basta met die N1

Suid-Afrikaners is nie bang om ver te ry nie. Vra ’n Engelsman om gou van Londen af Edinburgh toe te skiet – ’n afstand van 650 km – en sy oë rek so groot soos pierings. Johannesburg en Kaapstad is 1 400 km uitmekaar, maar heelparty Suid-Afrikaners ry daai afstand op die N1 binne een dag. Die agterpad deur die Groot-Karoo is egter 1 700 km lank – so ver soos Londen van Rome af – en hóm kan jy nie in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related