Stadig oor die klippe by Taaibos
Jul 22, 2019
2 minutes
Teks en foto’s Evan Naudé
![wegrysleepza1908_article_058_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/34cth1nneo7o0sqq/images/fileKMJYP3L2.jpg)
![wegrysleepza1908_article_058_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/34cth1nneo7o0sqq/images/fileKERO8D43.jpg)
Omtrent die ganse Bosveldstreek in Limpopo is besaai met wild- en jagplase, wat beteken veldryroetes in dié geweste is so skaars soos hoendertande. Maar wanneer jy begin rondsnuffel, duik daar wel ’n handjie vol van hulle tussen die hoë wildheinings op.
Op die plaas Taaibos digby Vaalwater lê een só ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days