Weg! Ry & Sleep

Kamp met die kleintjies

Babas is ’n geskenk wat emmers vol vreugde besorg aan diegene wat gelukkig genoeg is om hulle te hê. Sommige mense mag egter dalk koue rillings kry oor die vooruitsig van ’n kampvakansie wat hulle bondeltjie vreugde blootstel aan gure weer en ’n onhigiëniese omgewing. Dis egter ’n feit dat dit in die algemeen veilig is om met jou kleintjie te kamp.

Ja, jy voel dalk angstig om die veiligheid van jou huis te verlaat vir die baba se eerste kampnaweek, maar dit hoef nie ’n moeilike storie te wees nie. Solank jy goed voorberei.

Gesondheid in die rondheid

Bepaal eerstens of jou kind gesond genoeg is om ’n paar aande in die buitelewe deur te bring. Selfs by die huis is dit moeilik genoeg met ’n baba wat tande sny of koors het. As die kleintjie gesond

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related