Weg! Ry & Sleep

Warm wenners

Vergeet die argument oor watter soort koffie die beste is –’n espresso, cappuccino en latte smaak op die ou end almal dieselfde as jy die langpad aandurf. Die beste beker boeretroos lê nie in die geur nie (Jammer, maar ek verskil van jou. – Red); dit gaan eerder daaroor of hy jou van binne af kan warm maak terwyl dit snerpend koud is buite. Dit gaan ’n teleurstelling wees as jou water koud is teen die tyd dat jy jou beker skink.

Ons het ’n klompie produkte getoets wat landwyd beskikbaar is by buitelewewinkels. Ons toetsmetode het behels dat ons water kook en dadelik in die flesse tap en die proppe toedraai, maar ons het ook ’n koue toets uitgevoer waarin ons water tot 2ºC verkoel voordat ons dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges