Weg! Ry & Sleep

Wildtuin toe met... 3 ryhuise!

Een van die beste maniere om ’n week in die Krugerwildtuin deur te bring is sekerlik in ’n ryhuis. Ons het meer as genoeg verlofdae gehad én ’n bietjie spaargeld wat al die uitgawes kon dek. Dáárvan was daar baie: vliegtuigkaartjies van die Kaap af Johannesburg toe en terug, ses nagte se kampverblyf in die Krugerwildtuin, eeten drinkgoed én natuurlik die huurgeld vir die ryhuis.

Vir dieselfde geld kon ons twee retoervlugte na Parys bespreek het én nog geld oorhê vir ’n kersligete langs die Seine, maar die Kruger het geroep. Dit sou my eerste besoek in 21 jaar aan die wildtuin wees en vir my vrou nog langer.

Voor my geestesoog kon ek al sien hoe ons vroegoggend uit die ruskamp vertrek en dan iewers by ’n watergat gaan stilhou met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related