Span uit langs die water
Kaia Manzi, ’n gewilde oord vir watersportliefhebbers – veral mense met ’n boot – lê aan die noordelike oewer van die Bronkhorstspruitdam tussen huise en luukse sekerheidskomplekse. Die oord is die enigste plek aan die noordoewer (en een van net twee bestemmings om die dam) wat oop is vir die publiek om hulle bote te kom lanseer. Oor naweke en vakansies kan dit heel bedrywig raak met al die bote en hengelaars. Die manne trek van vroegoggend af al in, lank voor die eerste voëltjie begin tjirp het. Hulle skrik nie eens vir die mis wat vroegoggend oor die dam hang nie.
is ’n groot oord. Van die bopunt af waar jy die kamp met Damstraat binnery, lê die rye en rye staanplekke teen die helling in die rigting van die dam. Aan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days