Weg! Ry & Sleep

Daar’s petrol in my diesel!

Dít is presies wat vyf jaar gelede met François Haasbroek, ’n joernalis by ons sustertydskrif Weg, gebeur het. Sy kollegas terg hom vandag nog dat hy nie die verskil ken tussen petrol en diesel nie, ondanks sy verweer dat dit nie sy skuld was nie.

Voor ons hoor wat François gedoen het omtrent sy tameletjie, moet ons eers gesels oor die verskille tussen dié twee soorte brandstof, en ons praat sommer ook oor of jy 500 ppm-diesel in ’n enjin kan gebruik wat slegs vir 50 ppm goedgekeur is.

Petrol en diesel

Albei word basies op dieselfde manier gestook, en dit werk soos volg: Ruolie word verhit en water dan daarby bygeroer, en die gevolglike stoom maak dit makliker om die olie te ontsout. Hierdie waterige “skoon” ruolie word dan verder verhit tot ’n temperatuur van tot 600 ºC tot dit in ’n super-warm gas omskep word wat na ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges