Weg! Ry & Sleep

Die hoenderpot kraai koning

PAELLAPOTJIE

Luuks en lieflik

Dié geurige pot is een van my gunstelinge – met of sonder die steurgarnale.

Jy benodig (genoeg vir 8)

1-2 chorizoworsies, gekap
3 eetlepels olyfolie
4 hoenderborsfilette, in repe gesny sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
1 rooi brandrissie, fyngekap
1 teelepel borrie
2 knoffelhuisies, fyngedruk
1 groen soetrissie, ontpit en in repies gesny
1 rooi soetrissie, ontpit en in blokkies gesny
2 koppies risottorys (soos arborio)
1 blik (410 g) tamatie-en-uiesmoor
4 koppies aftreksel
2 lourierblare
12 steurgarnale, koppe en dermpies verwyder
suurlemoenwiggies en vars pietersielie om voor te sit

Só maak jy

die chorizo in die olie tot dit mooi bros is. Voeg die hoender by en braai dit tot dit oraloor goudbruin is. Geur die mengsel met sout en peper en voeg die brandrissie, borrie en knoffel by. Roer die soetrissie by en braai dit vir ’n nog 1-2 minute. Voeg dan die rys by en roer dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Blinknuwe Ford
Die nuwe Ford Territory is op 4 Mei vanjaar bekend gestel. Die nuweling word aangedryf deur ’n 1,8 ℓ-EcoBoost-enjin wat 138 kW en 318 Nm lewer en kom ook met nuwe selfaan-en-afskakel-tegnologie wat brandstofverbruik verlaag. Die enjin is gekoppel aan
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep11 min read
Kampsonderend
Wanneer kampeerders op ’n doodgewone naweek – boonop buite seisoen – opruk na ’n kampplek toe, moet jy weet daar steek meer in die plek as net kamp. Hier op Greyton is jy skaars ’n uur en ’n half se ry van Kaapstad af, maar die omgewing lyk dramaties

Related