Weg! Ry & Sleep

Breek weg na Bonnievale

Die Breëriviervallei is ’n bekende vrugte- en wynstreek met heelwat klein dorpies wat tussen die uitgestrekte wynlande en vrugteboorde versprei lê. Dit is dus te wagte dat daar tussen al dié landerye ’n handjie vol uitstekende kampplekke versteek lê. Die Bonnievalerivierlodge is een só ’n kampplek en lê skaars ’n kilometer van die dorp se hoofstraat af.

Welkom, welkom!

Met jou aankoms groet Stephen Oelofse jou by die ontvangskantoor. Saam met sy lewensmaat, Lynnette van Wyk, bestuur Stephen die kampterrein vir Corplodge. Die paartjie verduidelik die reëls en uitleg van die kampterrein, en wys jou waar jy jou kampnessie kan skrop. As dit nie te besig is nie, kan jy jou eie staanplek kies, ongeag watter een jy bespreek het.

Hier is ook ’n klein winkel in die kampterrein waar jy noodsaaklikhede soos hout (R25 per sak), koeldrank en ander goedjies kan koop. Hier is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related