Weg! Ry & Sleep

’n Daktent oor jou kop

Dalk het dit vir jou te moeilik geword om jou groot woonwa rond te skuif en te onderhou. Dalk het die kinders die huis verlaat en nou is dit tyd om effens af te skaal. Of dalk lê daardie amperse ontmoeting met ’n leeu terwyl julle in ’n koepeltent in Botswana geslaap het, nog vlak in die geheue en nou dring julle daarop aan om hoër van die grond af te wees wanneer julle in die wildernis kamp. Of dalk het jy besluit jy sukkel nooit weer om ’n tent terug in sy sak te kry terwyl van ’n wolkbreuk om jou woed nie.

Hoe ook al, die antwoord is heel waarskynlik ’n daktent. Hulle slaan makliker op as ’n safari- of koepeltent, en omdat jy nie ’n graad in fisika nodig het om hom weer af te slaan en op te vou nie, is dit een van die makliker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges