Tuis

Dié maand in jou tuin

Die bekoring van irisse

Die iris-familie het sy naam by die Sweedse plantkundige Carl Linnaeus gekry en word sedert antieke tye gekweek, nie net vir hul skoonheid nie, maar ook vir hul godsdienstige simboliek en nut in die parfuumbedryf, waar die wortel as ’n geurhegter gebruik word in pot-pourri.

In die Griekse mitologie is Iris die godin van die reënboog en boodskapper van die gode. Die iris was ’n simbool van die lewe in antieke Egipte en Indië, en in die Christendom was dit heilig vir die Maagd Maria. Dit word verbind met koninklikes en verskyn op vlae en wapenskilde; die fleur-de-lis was ’n embleem van Franse konings.

IRISSE IN KUNS

Irisse het koning Minos se paleismure versier in Kreta (2100 v.C.), dis in die 18de eeu op Japannese skerms gebruik, en in die 19de eeu in Franse tapisserieë. Irisse is ook te sien in skilderye uit die Middeleeue en Renaissance (Leonardo da Vinci s’n is veral bekend) en was gewild onder Impressionistiese skilders soos Vincent van Gogh, Renoir en.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related