Tuis

tuin wys

Toe ek vir Gwen Fagan bel om te gesels, is sy by die werk – op 95 steeds op haar pos in die kantoor van haar man, Gawie Fagan, se argiteksfirma. Hier werk sy al meer as 50 jaar lank. Gwen het in 1949 as mediese dokter gekwalifiseer, maar haar liefde vir landskapwerk en plante het oor jare haar beroep én lewe geword. Sy vertel meer oor haarself en haar reis met rose ...

Waar het jy grootgeword?

As klein dogtertjie het ek op die plaas Klipvlei in die Moorreesburg-distrik by my oom Gielie-hulle gewoon. My ma het sanglesse in Stellenbosch gegee. Hul plaaswerf was nie net ons speelplek nie, maar my hele lewe. Die kinders op die plaas was my speelmaatjies en hulle het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af

Related