Outentiek buite, lig en helder binne
Nov 28, 2019
3 minutes
DEUR Marlene Malan
FOTO’S Francois Oberholster
STILERING Marian van Wyk
![f0062-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8fbx9634747o0t8b/images/file7YDQ21BM.jpg)
![f0062-02](https://article-imgs.scribdassets.com/8fbx9634747o0t8b/images/file99FF5RYX.jpg)
![f0062-03](https://article-imgs.scribdassets.com/8fbx9634747o0t8b/images/file5PD9KZB5.jpg)
Ná ’n gevestigde lewe van sowat dertig jaar in Kaapstad, met hul onderskeie loopbane in die spysenierings-, huisbou- en huisopknapbedryf, het Dee en Daniel Millner vier jaar gelede die drastiese besluit geneem om weg te breek uit die gewoel.
“Iets stiller” het geroep, vertel Dee. En om ’n eie gastehuis op ’n plattelandse dorp te bedryf sou inpas by hul drome én beroepskundigheid. Terselfdertyd wou hulle self op die perseel woon, en dit nie oor ’n afstand bedryf nie.
Maar terwyl sý
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days