Weg! Platteland

Kleur en geur uit die grond

Soms smaak vars beet presies soos ’n happie skoon, soet aarde. Dié aardsheid, saam met die hoë suikerinhoud (hoër as dié van wortels en mielies) en die gekonsentreerde edelsteenkleur is pure plesier, maar terselfdertyd ook die groentesoort se ondergang.

Só stel Nigel Slater dit sy kookboek : “It is sod’s law that beetroot should marry so happily with the virginal white of goat’s cheeses, mascarpone and thick puddles of crème fraîche, none of whose looks are improved by a pink stain curdling the outer edge. I make a habit of mixing the scarlet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related