Weg! Platteland

Toerisme gaan oor meer as net wins

Vyf jaar gelede het ons die groot trek van die stad na die Karoo aangedurf. Ons het gefantaseer oor die vrede en die lekker kos en die vriendelike mense, maar iets anders aangetref: Ek noem dit die Nuwe Karoo. Dis dieselfde, maar tog ook anders.

Nou die dag vertel Jeanne, wat aan die ander kant van die dorp woon, van hulle gewese buurvrou tannie Bettie, wat’n ou kleioond in die agterplaas gehad het en soms met die gereelde uitruil van nuus oor die draad ook vir hulle ’n warm brood aangegee het.

Maar toe koop stadsmense tannie Bettie se eiendom. Hulle het die kleioond platgeslaan en ses weke lank deur’n klipbank laat boor sodat hulle ’n swembad kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related