Weg! Platteland

Vertelons

Toe byt die inlêgogga!

Ek het julle eerste tydskrif gekoop toe ons nog in die Kaap gebly het, maar ons het toe al geweet ons gaan binnekort platteland toe trek. My enigste voorwaardes was daar moet ten minste ’n PEP, Spar en kitsbank wees.

En toe trek ons Hopefield toe met sy ryke geskiedenis en interessante mense. Vir die eerste keer het ek rolbal gespeel en Saterdae na veilings gegaan. Vir ons seunskind, Sebastiaan, wou ek wys wat dit is om as kind op ’n plattelandse dorp groot te word en hom die vryheid van vars lug, boomklim en fietsry in die strate gee, soos wat ek op Saldanha gehad het.

Saam met die huis het ons ’n lekker groot erf gekry waarop ons ’n paar vrugtebome het, my kruie in ’n kruiwa, en ’n mooi vetplanttuin. Ek het in die Kaap al geoefen om die vrugte in te lê, want ek wil mos nou nie by die tannies afsteek nie… En daar byt die gogga my toe.

Ek werk ietwat andersom: As ek iets vir ’n goeie prys sien, koop ek grootmaat en dan kom soek ek ’n resep. So het my versameling al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland10 min read
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland12 min read
SUTHERLAND Koue Dorp Vol Warm Harte
Iemand wil weet of Sutherland ’n Woolworths Food het. Nee, antwoord jy, die plekkie is hopeloos te klein vir so iets. “Maar daar is darem seker ’n Checkers, Pick ’n Pay en so aan?” Nee, nee! Die enigste behoorlike winkel op die dorp is ’n klein OK Fo

Related