Weg! Platteland

Waar ménse ook blom!

Ons sien, hoor en lees gereeld van eens fraaie pêrels op die platteland wat “ten gronde gaan” en waar munisipale dienslewering in duie stort. In baie gevalle is dit g’n wolhaarstorie nie, maar hoe gereeld dink ons aan die keersy van die munt?

Hoe kry party dorpe dit reg om skoon en netjies te bly? Hoekom wíl besoekers op party gehuggies terstond ’n verwaarloosde huis opraap, opknap en soontoe trek? Hoekom staan die inwoners van sekere dorpe saam en dóén iets aan die uitdagings wat hulle pad kruis pleks daarvan om óf mekaar se kop af te byt óf van die oggend tot die aand te kerm oor hoe onbevoeg of lui die munisipale amptenare is?

DARLING ’n Omwenteling van gees

Op 27 April 1995 het die satirikus Pieter-Dirk Uys “per ongeluk” op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland8 min read
Vir die Voëls…
Voëlfariseërs wat vroeg uit die vere is, gewaar hulle gewoonlik eerste: groepies grafstil zombies gewapen met gevaarlike verkykers, ore spits soos bakoorjakkalse, wat na ’n onopvallende bruin struik staar. Uit die halfdood bosgasie het blykbaar pas d

Related