Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Chris Moolman

Bestuurder by Resthaven-gastehuis

Die 30-jarige Chris is ’n vrygesel en woon sedert hy 9 jaar oud is op Matatiele. “Ek hou van die mense hier, die klimaat is lekker en ek is mal oor die berge. My gunstelingseisoen is herfs, want dan begin dit afkoel. Die enigste nadeel is dat ons ver weg is van al die groot plekke en winkels en hospitale en movies!”

Chris het ná skool in Michigan en Indiana in die VSA gaan werk by ’n rondreisende karnaval. “Ons was ’n klomp Suid-Afrikaners wat die op-en afslaanwerk gedoen het. Die geld was goed – $250 per week – maar die ure crazy. Gelukkig was ek nog jonk genoeg om die punch te kon vat!”

Nou geniet Chris, wie se ouers al die jare nog hier woon, sy werk by die gastehuis. “Die ure is buigsaam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland8 min read
Vir die Voëls…
Voëlfariseërs wat vroeg uit die vere is, gewaar hulle gewoonlik eerste: groepies grafstil zombies gewapen met gevaarlike verkykers, ore spits soos bakoorjakkalse, wat na ’n onopvallende bruin struik staar. Uit die halfdood bosgasie het blykbaar pas d

Related