Weg! Platteland

Pure pitkos

Deesdae is vars mielies byna heeljaar in supermarkte te kry, maar eens op ’n tyd het Suid-Afrikaners reikhalsend uitgesien na die groenmielieseisoen wanneer dié sagte mielies net so in hulle blare gekook of oor die kole gebraai is. ’n Deel van die lekkerte was om die blare en baard af te trek en die mielie dan met lekker baie botter en ’n strooisel sout by te dam voor jy dit verorber.

’n Mielie wat so in sy dop gebraai is, is voorwaar ’n wonderlike ding. Ek maak graag ’n verskeidenheid gegeurde botters–óf olyf óf pikantrissie en feta óf biltong–om daarmee saam voor te sit–’n eenvoudige dog voortreflike feesmaal.

Platteland sê

Dié soutige weergawe is ’n lekker happie saam met skemerkelkdrankies.

Italiaanse mieliepoffers

Die Italianers noem hulle mieliepoffers “zeppole” en sit dit soet of sout voor. Jy kan boonop die poffers vooraf maak en in ’n oond van 160 ºC verhit tot louwarm.

Genoeg vir 6

Bereidingstyd 20 minute

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland8 min read
Vir die Voëls…
Voëlfariseërs wat vroeg uit die vere is, gewaar hulle gewoonlik eerste: groepies grafstil zombies gewapen met gevaarlike verkykers, ore spits soos bakoorjakkalse, wat na ’n onopvallende bruin struik staar. Uit die halfdood bosgasie het blykbaar pas d

Related