Weg! Platteland

Die avonture van Hendrieka IN WONDERLAND

Die oppergodin van die sintuie woon nié in ’n land ver, ver van hier nie. Anders as wat sprokies ’n mens probeer wysmaak, skop dié voorslag al sedert einde 1967 nes in ’n onopvallende straat, agter ’n onopvallende muur, op ’n opvallend vernielde nywerheids-en-boeredorp – in Mpumalanga van alle plekke.

Maar op die sypaadjie buite Hendrieka en Jean-Charles Schmitt se huis is daar tóg iets wat oplettende verbygangers snuf in die neus kan gee, iets wat sê: “Moenie verbaas wees as jy oor hierdie drumpel tree en dan soos Alice in die haasgat weggevoer word na ’n wonderwêreld van kuriositeite nie.”

Hierdie “leidraad” is ’n torinkie, skaars kniehoogte, van vyf klippe wat perfek gebalanseer en sonder enige sement op mekaar gestapel staan, kompleet asof hulle eeue al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related