Weg! Platteland

Die Bloubakkie het nie brieke nie!

Wanneer laas het jy ’n slak in ’n gesonde bossie vars spinasieblare sien rinkink? Dis nogal iets om te aanskou: Daardie stadige dog vasberade klou-en-kruip, klou-en-kruip, spriete-in-die-lug voorwaarts mars diep die voue van die glimgroen blare in. Agter die dop die onmiskenbare slymspoor; voor dit ’n happie wat sonder kwade bedoelings uit ’n blaarrand weggekalwe word.

Maar vanoggend hier in Die Bloubakkie se splinternuwe winkel in Tweede Straat gee die stroom klante g’n snars om vir die “skade” wat dié outjie aanrig nie. Nee wat, vertel hulle jou terwyl jy vir Ta afneem, as hý die spinasie kan vreet, weet ons dis gesond en sonder gif en kan ons dit ook eet. Vars van die plaas af, soos dit hoort.

Die Bloubakkie se leuse is nie verniet “Ons bring die plaas see toe” nie.

Dis ’n doodgewone Vrydagoggend in die laatlente, lank voorgaan dit vanoggend?” Hy loer af om te kyk wat in die mandjie lê. “Jong, het jy genoeg gekoop? Hoekom lyk dit dan so leeg hier?” Hy leun oor en gee die vrou ’n drukkie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related