Weg! Platteland

KLEINMOND SE MENGELMEESTER

Christo Bezuidenhout het taai grootgeword. Létterlik taai. Want al het sy oorlede pa eintlik vir die Spoorweë gewerk, het hy altyd ’n hele klomp byekorwe gehad wat hy op sekere plase in die Oudtshoornomgewing uitgeplaas het.

Vandag besit Christo nou wel nie sy eie byeboerdery nie, maar hy leef tog sy liefde vir dié flukse insekte uit deur sy onderneming, Blue Bee, wat onder meer heuning gebruik in die spoggerige skemerkelkiestrope wat hulle met die hand vervaardig en in herwonne jenewerbottels verkoop. (Die “blue”-gedeelte van die naam verwys na Christo se gunstelingkleur, en die besigheid se motto – “Eat Drink Smile” –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related