Weg! Platteland

Blink klippies, mooi blomme en skaapvet

In die verre noordweste van die land, vlak onder die vlerk van ons buurland Namibië, kom drie van ons eie unieke streke bymekaar: Die Weskus, Namakwaland en Boesmanland, elkeen met sy eie stories, sonderlinge landskap en eiesoortige mense. Elke streek het sy eie besonderse talent: Namakwaland maak mooi blomme, in die Weskus skuil snoek en diamante, en in die dorre Boesmanland word jy verras met die lekkerste skaapvleis. Al wat jy hoef te doen om dit alles te sien en beleef is om uit die noordelike provinsies die mooi lang, reguit teerpaaie weswaarts te vat – verby Pofadder en Springbok tot by Port Nolloth by die see.

SPRINGBOK

Skaapwêreld!

Dit is skuins voor nege op ’n Saterdagoggend en bo die Hoërskool

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related