Besoek dié drie van die bestes
Dec 03, 2018
2 minutes
Die grootste labirint
Waar? Rotariër-jeugkampe, Glencairn, Wes-Kaap.
Materiaal Inheemse fynbos, houtbruggies en grondpaadjies.
Die labirint op die terrein van die Rotariërklub in Glencairn is só groot dat jy sonder waarskuwing waarskynlik nie eens sal weet jy is besig om een te stap nie. As jy opkyk, lyk dit of jy ’n veldpaadjie tussen die fynbos volg, maar in ’n Amerikaanse mielieland. ’n Mens kan nie glo dat fynbos so netjies kan staan nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days